
Lucy 2
last seen today at 11:48
Use WhatsApp on your phone to see older messages from before 20/06/2023.
TUESDAY
0:48
1×

08:33
0:31
1×

08:34
0:02
1×

09:08
TODAY
Forwarded
Goeiemôre!
Desiré (wat soms in die charity shop in Groot Brak werk) het verlede week laat weet van 'n hond twee huise van haar af wat nie goed lyk nie ...
Ons was Vrydag daar ... die hond het 6 kleintjies gehad en sy is baie maer! Ons het kos by Desiré gelos om haar mee te voer.
Die eienaar het gevra dat die hond gesteriliseer moet word ... maar hulle wil 2 van die kleintjies hou. Ek het by dieselfde huis 'n hond verwyder wat hulle nie meer wou hê nie ... ook maer en brandsiek! Ons het haar behandel, gesteriliseer en sy het 'n goeie huis in Jonkersberg gekry!
Ek dink nie dit is goed dat hulle twee van die puppies wil hou as hulle nie eers na die honde wat hulle het kan kyk nie ...
Ek stuur foto's en die adres ... sal julle asseblief 'n inspekteur uitstuur?09:15
09:15
Forwarded
09:15
Only Unwanted 6 puppies plus mom at 4937 Belu street. Please.11:15
11:15
0:25
11:47






